Gaan 2019 binne as HUWELIKSMAATS in plaas van HUISMAATS
In hierdie video gaan jy die volgende leer...
7 fundamentele stappe wat jou uit die Huismaats fase sal neem
As hierdie 7 stappe nie deel van jou huwelik se fondasie is nie, is dit baie moeilik om 'n beter, voller en gelukkiger huwelik te hê. In hierdie 7 stappe behandel ons alles van kommunikasie tot temperamente, respek, liefde en intimiteit. Ons neem jou terug na wat die Here se plan vir 'n gesonde, gelukkige huwelik en gesin is.
Jou "dood normale" huwelik is dalk in gevaar sonder dat jy dit weet
Goeie huwelike "gebeur" nie net nie. Goeie huwelike, waar paartjies saamleef as huweliksmaats en nie as huismaats nie, is 'n direkte gevolg van die hoeveelheid werk wat paartjies in hul huwelike belê. Hou jy jou hande vir jouself? Het jy ophou "flirt"? Spandeer julle al hoe minder tyd saam? Dis alles gevaarligte wat moet flikker!
'n "Fool-proof" plan om jou huwelik om te swaai en 2019 jou beste jaar nog te maak!
Ons weet julle is besig. Ons verstaan daar is 'n magdom dinge wat elke dag jul tyd en aandag vereis. Maar moenie jou huwelik afskeep nie! Ons bied vir 'n 'n allesomvattende, haalbare metode, wat jou lewe en jou huwelik gaan verander! In so min as 15 minute per dag (ongeveer 2 ure per week) kan jy jou huwelik verander/verbeter, maak nie saak in watter fase van die huwelik julle julself tans bevind nie.
Belangrik!
Met Kersfees en Nuwe Jaar om die draai, gaan ons vir die EERSTE KEER OOIT vir jou vroeër toegang tot die kursus gee, indien jy dit so sou verkies. Dalk wil jy manlief/vroulief bederf met Marriage Capsule as 'n Kersgeskenk, of dalk is dit jou geskenk aan jouself, sodat jy 2019 as 'n "Nuwe Jy" kan binnegaan! Die kursus se amptelike begindatum is 21 Januarie (dan spring ons as groep saam weg), maar indien jy vroeër toegang tot die kursus verlang, dui dit so aan wanneer jy bestel, en ons maak vir jou 'n plan!
ONTHOU!
Ons eindig die video af met 'n uitnodiging na ons volgende 7 Stap Uitdaging wat op 21 Januarie 2019 begin. Maak seker jy kyk tot die einde.... Jy wil nie uitmis op hierdie geleentheid nie!!!!

Die video is net 33 minute lank. Dis 'n 33 minute in jou huwelik wat beslis die moeite werd gaan wees!
Maak 2019 JOU jaar! 'n Beter huwelik is binne jou bereik!
Moet ons asb nie verkeerd verstaan nie. Ons sê nie daar is iets fout met jou huwelik nie! Maar hoekom te tevrede wees met 'n 8 uit 10 huwelik as jy weer 'n OE-LA-LA huwelik kan hê? 

Ons leer jou om met nuwe oë na jou maat te kyk... Dalk is julle al 20 jaar getroud en net bietjie lus vir iets "anders"... Dan is Marriage Capsule vir jou! Dalk is julle pasgetroud en wil seker maak julle lê 'n gesonde fondasie vir jul huwelik... Dan is Marriage Capsule vir jou! 

Witwarm huwelike, louwarm huwelike, vuurwarm huwelike... Marriage Capsule bied iets vir elkeen!
Hier Is Wat Jy Alles Gaan Kry...
Die 7 Stap Marriage Capsule Program:
  •  Die 7 stap aanlyn Marriage Capsule 7 Stappe Huweliksuitdaging Pakket wat INTIEM saam met jou gaan doen - dit sluit jou Expectation Manager en die LOFS Temperament toets in! (Waarde: R2600!)
  •  Ons deel die pakket vir jou in 7 weke op,  sodat jy dit maklik kan volg (1 - 2 ure per week is al wat nodig is!), maar jy kan dit heeltemal op jou eie tyd doen ook! 
  •  Elke week kry jy ‘n spesifieke les/uitdaging per epos wat jou huwelik gaan versterk! Daar is selfs glanspaartjies wat jou tydens hierdie 7 weke gaan motiveer en aanspoor (Waarde: R1200!) 
  •  Jy word deel van ‘n spesiale (geheime!) Facebook groep waar jy toegang het tot ‘n huweliksberader! Jy het dus voortdurende kontak met ‘n mentor wat daar is vir raad, idees en ondersteuning. Peter Edgar is 'n spesialis op sy veld en het al menige paartjie deur Marriage  Capsule gehelp en ondersteun! (Waarde: R1800!)
  •   Ons spring 21 Januarie 2019 met die volgende groep weg!
PLUS jy kry die volgende gratis saam met die pakket:
  • Die volledige inhoud van die Marriage Capsule kursus in die vorm van ‘n e-boek! Elke vlak van Marriage Capsule het 'n e-boek wat jy kan uitdruk en waar jy notas in kan maak soos jy deur Marriage Capsule werk.
  • Ons Vrae & Antwoorde e-boek wat saamgestel is uit vrae wat ons oor 12 jaar ontvang het en wat deur ons INTIEM medewerkers beantwoord is. - ter waarde van R140! 
  • Die INTIEM Libido-Kursus e-boek! - ter waarde van R69! 
  •  Libido 101: Die een handleiding oor erektiele disfunksie wat jy MOET hê! - ter waarde van R69! 
  • 365 romantiese Whatsapp/SMS boodskappe om vir jou maat te stuur! - ter waarde van R69!
  • 'n E-boek deur dr Arnold Mol met meer as 90 wenke hoe jy jou man se hart kan steel. - ter waarde van R99!
  • 'n E-boek deur dr Arnold Mol met meer as 90 wenke hoe jy jou vrou se hart kan steel! - ter waarde van R99!
  • Lewenslange toegang: Die Marriage Capsule kursus PLUS e-boeke bly joune, selfs nadat jy die 7 stap uitdaging voltooi het! - "Priceless!"
  •  Deurgaande bystand - jy hoef nie 'n "aanlyn ninja" te wees om hierdie program te volg nie, PLUS jy het heeltyd toegang tot ons tegniese span.
  • Neem kennis dat die voertaal van die Marriage Capsule Huwelikskursus Engels is, maar al ons epos kommunikasie aan jou is steeds in Afrikaans!
Onthou:
  • Ons dra die risikos namens jou met 'n 100% geld terug waarborg!
  •  Die betalingsproses is veilig en maklik - onthou jy kan ook via EFT betaal! 
  •  Jy het onmiddelik toegang tot die volledige kursus... geen afleweringskostes nie. 
  •  Ons spring amptelik 10 Desember met die volgende groep weg, so koop sommer vandag nog!
Tevredenheid gewaarborg
As jy aan die einde van die 7 stappe kom en kan bewys dat jy alles saam deurgewerk het en geen waarde hierin ontvang het nie, gee ons jou geld 100% terug. Sodra jy ons in kennis gestel het kry jy jou geld binne 14 werksdae terug.
Sekuriteitswaarborg
Jou betaling word deur Paygate hanteer. Paygate se sekuriteitsstandaarde is gebasseer op "Payment Card Industry Data Security Standard". Hul sekuriteitsstandaard is deur verskeie kaartverenigings, insluitende Visa en MasterCard, gestig.
Neem kennis: Ons gee ook vir jou die opsie om betaling via EFT te maak
Privaatheid gewaarborg
Volgens ons Privaatheidsbeleid word jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf nie. 
Ondersteunings waarborg
Indien jy enige vrae het, of hul benodig met die tegniese aspekte, kan jy gerus vir ons 'n epos stuur of ons kantore skakel - ons help graag!
Stuur vir ons 'n epos:
intiem@marriagecapsule.com
Skakel ons by:
(012) 347 7530

Adres:
Unit G, Castle Walk Corporate Park
C/o Nossob & Swakop Streets
Erasmuskloof Ext. 3
Pretoria 
Vir wie is Marriage Capsule?
  •  Verloofdes
  •  Pasgetroudes
  •  Oud-getroudes
  •  Eerste huwelike
  •  Tweede huwelike
  •  Saamgestelde gesinne
  •  Koue huwelike
  •  Warm huwelike
  •  Oe-la-la huwelike
  •  JOU! 
Wat Sê Ander Paartjies wat reeds die kursus gedoen het?
Anne and Stephen
Due to the fact that I work long hours and in a emotional and mentally challenging environment, hubby and I only got to do level 1 today. For the first time in 38 years we looked at our marriage through a magnified glass with the challenging questions, we spoke so openly about the questions and sometimes even ended up laughing but we learnt quite a lot about what is actually going on in one another's hearts. A great start to a very good investment. One can so easily just become housemates as spoken about in level one, specially after being married for so many years.
Johan en Karen
Ek en Johan is besig met die kurses. Ons het in jare nie so met mekaar gesels, fun gehad, gelag en tyd "eye to eye" spandeer nie. Ons lewens is so gejaagd, vanaand kom ons moeg by die huis dan is dit roetine, kos maak val oor die TV neer en geen kwaliteit tyd word aan onsself spandeer nie. Ek wonder nou hoe het ons alles gedoen toe die kinders nog op skool was. Hier is ons gedwing om langs, voor, teenaan mekaar te sit en actually oor mekaar, ons harte te praat. Ek is besig om my man weer van voor af te leer ken, te ontdek wat maak hom tick, wat is vir hom belangrik, hoe het ek die afgelope jare so gewoond geraak om dinge my manier te doen, dat ek vergeet, verleer het hoe om hom te betrek, te behandel en te respekteer. En hy ook, het so verleer om my te beindruk, my te verras, my lief te he soos hy behoort.  
Petra en Johan
Ons doen die kursus om 'n sterker huwelik te bou. Ja ons is nog kort getroud maar het gevoel ons het die "tools" nodig vir uitdagings wat nog mag voorlê. Ek moet sê dis baie anders as wat ons verwag het en ons geniet dit geweldig baie EN ons leer so baie. Die kursus is heeltemal anders as die ander produkte wat daar buite is. Boonop is dit op Christelike beginsels gegrond. 
Olga en Fritz
Ek daag julle uit, daar hoef nie fout te wees met jou huwelik om hierdie te doen nie. Dis net 'n belegging, soos julle almal weet, 'n huwelik is harde werk, daar was nie instruksies toe ons getrou het hoe ons moet maak nie. Maar ek moet vir julle se, ek het 'n hele paar goed verkeerd gedoen hoor. Hierdie is regtig 'n "eye opener" absoluut 'n belegging in ons huwelik. Ek sien sommer uit na die volgende 32 jaar saam met my man.
Sanet en Cobus
Ek het belê in dié pret 'online' huwelikskursus, ons is nou so net oor halfpad, maar dit is 'n maklike manier (kos nie dae se uitputtende kursus bywoning of vervelige praatjies bywoon nie), om net weer bietjie tyd te maak vir jou huweliksmaat en jou te herinner aan waarom jy aan die begin vir hom lief geword het en dat jy nodig het om hom te bederf en hom te herinner dat hy jou held is 😉 en vir 'n bonus herinner dit hóm ook daaraan om jou weer te bederf en laat hom weer bietjie werk aan sy romantiese kant om vir jou weer spesiaal te laat voel 😁😁
Anneli en Mark
Ons is mal daaroor!!! So 'n interessante manier van aanbieding! Dankbaar vir julle! Ons kyk met nuwe oë na mekaar! Wat n openbaring!!
Joyce and Peter
What a fantastic session. Our kneecap session resulted in just chatting and reversing back to some of the questions, moving forward again and then the questions grew into spontaneous other questions and wow, it was so good to just hear one anothers hearts...so precious! ❤❤❤ 
Michelle and Steve
#week2 I'm a LakeOcean and hubby is an OceanSnow. What a combination :-) I was so excited about my husband's results in order for him to actually SEE who he is and what he can accomplish in life. Oh, the discoveries we still have to make 😍 #9monthsofmarriage 
Opskud! Die aanbod verval amper!
countdown
00Hours00Minutes00Seconds
Copyright © 2017 - Marriage Capsule