INTIEM e-Tydskrif
Meer as 200 bladsye van ons TOP artikels van 2018-2019 saamgevat in 'n volkleur e-Tydskrif!
Lees op jou foon, jou iPad of jou rekenaar, of druk 'n kopie uit en lees in die gemak van jou eie huis, op die strand of in die bed!
Spesiale Bekendstellings aanbod - slegs vir die eerste 1000 bestellings!
 SLEGS R49!! Normale Tarief R99!
Sit jou naam op die lys en maak seker jy hoor HEEL eerste wanneer die e-Tydskrif beskikbaar is (begin Junie 2019).
Wat kan jy verwag? Wat moet jy weet?
Meer as 200 bladsye
Ons het ons beste artikels van 2018 en 2019 vir jou uitgesoek en saamgevoeg in 'n volkleur e-Tydskrif! Daar is artikels vir elke fase van jou huwelik - van verloof tot lang getroud, krisis-tye, rotresies, inspirasies en nog vele meer.
Hoe kan jy dit lees?
Jy kan die e-Tydskrif lees op jou selfoon, tablet of pc. Jy kan ook jou eie boek uitdruk (of laat druk  en bind by 'n Postnet of ander drukker) en in jou bed, by die werk (in etenstyd!) en selfs op die strand lees! 
beperkte promosie aanbod
Die promosie prys is net beskikbaar vir die eerste 1000 aankope. Maak seker jou naam is op die lys, sodat jy heel eerste weet wanneer die boek beskikbaar is. Ons kan slegs kredietkaartbetalings hanteer, ongelukkig geen EFT betalings nie.
Beste intiem leser
" Hierdie "projek" was vir ons so heerlik om aan te pak... Dit het amper gevoel asof ons weer met ons liefste INTIEM oppad drukkers toe was! Mag jy tonne seën en inspirasie uit ons eerste INTIEM e-Tydskrif kry! Jou huwelik maak saak... koester elke oomblik saam met jou maat!"
- Liezel van der Merwe, INTIEM Redakteur
@INTIEM 2019
Powered By ClickFunnels.com