Ontdek Jou "Superpowers"
Doen Die LOFS Temperament Toets En Ontdek Wie Jy En Jou Maat Nou Eintlik Is! Die LOFS Temperament Toets Is Die Enigste Temperament Kursus Wat Spesifiek Vir Paartjies Ontwikkel Is. 
Die volledige LOFS Temperament toets is 'n "mini kursus" met 22 modules en sluit die volgende In:
  • 'n Interaktiewe toets met 48 vrae wat jou temperament wetenskaplik bepaal -  wat jy op jou selfoon, tablet of rekenaar kan doen.
  •  Ontdek jou hoof, sekondêre en unieke kombinasie temperament wat jou onmeetbare insig gaan gee in hoe jy dink en optree.
  •  Ontdek jou maat se hoof, sekondêre en unieke kombinasie temperament wat 'n nuwe wêreld vir jou gaan oopbreek in terme van hoe hulle dink en optree.
  •  4 animasie videos wat verduidelik hoe die alledaagse lewe by die huis vir verskillende temperamente lyk.
  •  Leer om met jul verskille saam te leef en die lewe beter saam te geniet.
  •  Ontdek die 5 reëls wat jou gaan help om met tipiese huweliks uitdaging klaar te speel.
  •   Interaktiewe uitdagings - onder andere 'n "toets jou kennis quiz"
  •  Die "kneecap" metode - wat jou gaan help om deur jul verskillende temperamente te praat en 'n werklike langdurige positiewe invloed op jul verhouding sal hê.
  •  Bonus: Vind uit hoe verskillende temperamente kommunikeer. Hierdie geheime sal julle kommunikasie meer as net 'n hupstoot gee!
  •  Bonus: Vind uit wat verskillende temperamente in die slaapkamer geniet en verkies. Prepare to be amazed....
  •  'n Gratis e-Boek met moeilike vrae en antwoorde (spesifiek oor temperamente) wat deur 'n huweliksberader en mentor beantwoord is. Bv: Is daar temperamente wat nie "compatible" is nie? Is 'n Snow geneig tot depressie? My vrou gebruik haar temperament as verskoning vir haar optrede... is dit reg van haar?
  •  'n Gratis video saam met Dr Arnold Mol wat praktiese raad gee om die beste van die lewe te maak, ten spyte van verskillende temperamente.
Soos jy kan sien is hierdie sommer net 'n ou vinnige toetsie wat jy oor middagete gaan wil aframmel nie. LOFS is 'n "mini kursus" wat jou ontsaglike waarde gaan bied... Maak seker jy sit ten minste so 90 minute tot 2 ure opsy om saam met jou maat deur die inhoud te werk (Die 90 minute sluit die "kneecap" sessie uit... Meer info hieroor later).

LOFS gaan jou en jou huwelik versterk en verryk. Met 45% van huwelike wat in die skeihof eindig, kan LOFS jou help om deel van die 55% te wees wie se huwelike hou!

Jy is uniek. Julle is uniek. LOFS is uniek. 
Wat Sê Ander Paartjies Wat Al LOFS Gedoen Het?
 Charlene
Ek is 'n SnowLake en my man 'n OceanFountain
Ons is heeltemal teenoorgesteldes van mekaar! 😀 Ons verstaan mekaar nou baie beter en het sommer besluit op 'n snaakse "safe word" net sodat ons in spanningsvolle tye sommer daarmee die atmosfeer ook breek!
 Lloyd
My vrou is 'n SnowLake en ek is 'n OceanSnow. The LOFS temperamente het baie vir ons beteken. Ons voel of ons meer in-sync met mekaar is as gevolg hiervan.
  Adele
The LOFS Temperament Test meant a lot to us! We feel more in sync with each other because of it!
  Johan
This was very interesting! Now we understand the reason for the way we react sometimes and why we get frustrated with one another.
  Adriaan
Die LOFS Temperamente was vir ons baie insiggewend! Ek dink ons verstaan dinge so bietjie anders. 
  Caren
My man is 'n SnowOcean en ek 'n FountainOcean.
Dit is nou baie interresant, nou verstaan ons hoekom ons optree soos ons doen en mekaar soms erg frustreer. 
  Naomi 
Interessante LOFS toets gewees: My man is 'n Ocean Fountain. en ek 'n Snow Lake . Dus totaal teenoorgesteldes... Dink nie ons het dit regtig voorheen besef nie. 
  Elmari
LOFS was vir ons ‘n “eye opener.” Ons het so baie aha-oomblikke gehad terwyl ons dit gedoen het. My man is n OceanFountain en ek is n SnowLake. #knowingmeknowingyou
  Anel
Ons het die LOFS temperamente gedoen. Ek is 'n SnowLake en my man is 'n FountainLake. Ons het so baie geleer! 
  Excelda
Ek is 'n SnowLake en my man is 'n OceanLake. Ons het so baie geleer! Dit was 'n baie goeie kursus!