Hoe lank voor die "shopping cart" oopmaak?
countdown
00Hours00Minutes00Seconds
Die volgende uitdaging begin 5 November...
Inskrywings maak 23 Oktober oop (net vir 'n week lank)! 
  • Het jy al gehoor van ons 7 weke uitdaging? INTIEM, in samewerking met Marriage Capsule, het ‘n wonderlike plan vir paartjies om hul huwelik ‘n GROOT hupstoot te gee!
  • As jy vir jou huwelik ‘n punt uit 10 moet gee wat sal dit wees? Wat as jy daai getal met ten minste 2 punte kan verbeter? Dit is presies wat hierdie 7 weke uitdaging gaan doen – en dit alles in die gemak van jou eie huis! 
  • Ons het die meer as 11 jaar ondervinding wat ons by INTIEM Tydskrif opgebou het, saamgesit in een allesomvattende kursus, wat jou deur 7 vlakke gaan neem en jou huwelik gaan verander! Die hele kursus word aanlyn gedoen -al wat jy gaan benodig is ‘n selfoon/rekenaar en internet konneksie
As jy "ja" sê vir hierdie 7-weke uitdaging, kry jy die volgende:
  •  ‘n 7 stap Huwelikskursus (7 weke) wat INTIEM saam met jou gaan doen!
  • Elke week kry jy ‘n spesifieke les/uitdaging wat jou huwelik gaan versterk.
  •  Jy word deel van ‘n spesiale (geheime!) Facebook groep waar jy toegang het tot ‘n huweliksberader.
  •  Jy het voortdurende kontak met ‘n mentor wat daar is vir raad, idees en ondersteuning.
  •  Daar is selfs glanspaartjies wat jou tydens hierdie 7 weke gaan motiveer en aanspoor (vir nou hou ons die paartjies se name ‘n geheim…)
WAG, VOOR JY ‘N LANG GAAP GEE EN DINK, “AG TOG, NOG ‘N VERVELIGE HUWELIKSKURSUS”, HET ONS ‘N VERRASSING VIR JOU!!
By INTIEM glo ons nie in “boring” nie! Hierdie kursus is ANDERS! 

Marriage Capsule sluit uitdagings in wat jy en jou maat moet doen, het hulpmiddels en vraelyste wat julle moet deurwerk, animasie videos wat moeiliker onderwerpe deurdraf, videos waar Liezel van INTIEM self met jou gesels, “badges” (toekennings) wat jy insamel soos jy deur die kursus werk… selfs gebedsplanne vir jou huwelik en ‘n amptelike sertifikaat wanneer jy die kursus suksesvol voltooi en in die “International Marriage Hall of Fame” opgeteken word!
PLUS jy kry die volgende gratis (wanneer jy inteken vir die 7 weke uitdaging):
  • Die volledige inhoud van die Marriage Capsule kursus in die vorm van ‘n e-boek! 
  •  Ons Vrae & Antwoorde eBoek wat saamgestel is uit vrae wat ons oor die jare ontvang het en wat deur ons INTIEM medewerkers beantwoord is. 
  •  Die INTIEM Libido-Kursus eBoek! 
  •  Alles wat jy moet weet van Erektiele Disfunksie - eBoek
  •  365 romantiese boodskappe eBoek!
  •  90 wenke hoe om jou man se hart te steel eBoek (deur dr Arnold Mol)
  •  90 wenke hoe om jou vrou se hart te steel eBoek (deur dr Arnold Mol)
  •  PS - Daar is ook ‘n “VIP” pakket wat 'n pragtige gegraveerde houtkissie met wyn insluit… net vir ingeval jou maat daardie ekstra tikkie motivering nodig het!! 
Die 7 vlakke is as volg:
  • Is dit nog die moeite werd om getroud te wees?
  •  Wat is jou en jou maat se onderskeie temperamente en hoe beinvloed dit jul huwelik? 
  •  Wat is ‘n man se grootste behoefte? 
  •  Wat is ‘n vrou se grootste behoefte? 
  •  Kommunikasie: Praat Mooi. Luister regtig.
  •  Seks in die huwelik. 
  •  Aksieplanne vir ‘n suksesvolle huwelik. 
Maar wag, jy wil tog weet wat sê ander paartjies wat reeds besig is met die kursus? Lees hier!!
Ons is mal daaroor!!! So 'n interessante manier van aanbieding! Dankbaar vir julle! Ons kyk met nuwe oë na mekaar! - Anime
 
What a fantastic session. Our kneecap session resulted in just chatting and reversing back to some of the questions, moving forward again and then the questions grew into spontaneous other questions and wow, it was so good to just hear one anothers hearts...so precious! ❤❤❤ - Sonya

Die LOFS ontleding was regtig ‘n eye opener en werklik akkuraat! - Janine

Wat n openbaring!! - Petro

#week2 I'm a LakeOcean and hubby is an OceanSnow. What a combination :-) I was so excited about my husband's results in order for him to actually SEE who he is and what he can accomplish in life. Oh, the discoveries we still have to make 😍 #9monthsofmarriage - Corlette 

What I love about this weeks challenge is that we are actually talking openly and for the first time there is more honesty. Husband talking more openly - #best descion we made together to this course for us and our marriage - Alida

Due to the fact that I work long hours and in a emotional and mentally challenging environment, hubby and I only got to do level 1 today. For the first time in 38 years we looked at our marriage through a magnified glass with the challenging questions, we spoke so openly about the questions and sometimes even ended up laughing but we learnt quite a lot about what is actually going on in one another's hearts. A great start to a very good investment. One can so easily just become housemates as spoken about in level one, specially after being married for so many years. - Sonya

Wow, level 1 was a challenge but interesting. Definitely touching on topics one doesn’t normally discuss. - Petro

IS JY GEREED OM ‘N VERSKIL IN JOU HUWELIK EN IN JOU LEWE TE SIEN??
Voltooi jou besonderhede hieronder, en ons stuur vir jou meer info via epos